top of page

       Coach

Kids_Room_Wall_Art_-_OwlWatch.jpg
photo.png

 

Inleiding

 

Nederlandse graad in:

 

Laerskoolonderrig (Graad R-6 en alle vakke )

Maatskaplike pedagogiese werk

Musiekdiploma A en B

Professionele gesertifiseerde life coach vir kinders
Sielkunde + Kinderontwikkeling sertifikaat

Studeer nog  Opvoedkunde

 

 

Daisy Reinecke

 

My naam is Daisy Reinecke en ek is Nederlands en woon sedert 2005 in Suid-Afrika.

Ek is 'n ma van 3 kinders van 12, 8 en 2 jaar oud.
 

​

Om met kinders te werk is wat my passie is en om hulle nuwe vaardighede aan te leer. Dit is vir my baie belangrik dat kinders gemaklik voel in hul omgewing om te presteer. Ek geniet dit om kinders tutor klasse te gee, omdat dit 'n uitdaging is om die beste uit hulle te haal. Ons stel saam doele op waar ons na streef.
Ek bemagtig kinders om self probleme op te los en die waardevolle vaardighede te leer wat hulle in hulle lewens nodig het.

​

Verder het ek 'n musiekale agtergrond. Op 7-jarige ouderdom het ek begin die blokfluit  speel, en op 9-jarige ouderdom saxofoon begin speel. Ek het in verskeie jazz en brazz bands gespeel, wêreldmusiekkompetisies deelgeneem, asook een keer in 'n voorkonsert van Andre Rieu gespeel.  Laastens  kan ek ook die dwarsfluit speel. 

​

​

"We've had some feedback from School to say that our sons confidence is really growing which is great - thank you."

Mrs W

​

"

"

bottom of page