top of page

REMEDIERENDE ONDERRIG

top-2.jpg

WAT BETEKEN DIT?

 

Remedierende onderrig beteken akademiese hulp vir 'n kind wat hulp nodig het op 'n spesifieke gebied. Sommige kinders sukkel met fyn motories, dit wat beteken dat hulle kan sukkel met handskrif. Groot motories kan probleme veroorsaak soos om 'n bal te vang, stil te sit en baie meer.

Party kinders het hulp nodig in  skoolvakke soos Wiskunde, Engels, Afrikaans, ens.

Ander het leiding nodig met verskillende maniere om te studeer en hoe om hul werk opsom

Ook lees kan sorg dat die leer nie goed verloop soos moet nie. 

 

 

WAT KAN EK DOEN?

 

Ek kan help met hierdie probleme. Elke kind is anders en leer anders. Sommige leer visueel (sien) beter, ander deur ouditief (gehoor0. Ek help u kind met hul spesifieke behoeftes.
Omdat elk kind uniek is het hul hul eie plan en doel.

Daarom sal individuele aandag en werk aan elke kind gegee word volgens hul behoeftes.

Graad  R doen aktiwiteite wat gebaseer is op alle ontwikkelingsareas, soos fyn motoriese vaardighede, grootmotoriese vaardighede, taal, ooghand-koördinasie, spraak, klank en meer.

As daar 'n ontwikkelingsarea is wat meer aandag benodig, sal ek ekstra oefeninge doen.

Studietyd is langer vir ouer kinders, aangesien hulle baie langer as jonger kinders kan konsentreer.

In graad 1 tot 3 kan ek help met die basiese vakke op skool (Afrikaans, Engels en wiskunde). Ek sal ook ekstra ontwikkelingsaktiwiteite doen. Verder kan ek help met leesoefeninge.

Graad 4-6 kan u kies uit die vakke op skool. Met die meeste vakke gaan ek terug na die basiese beginsels en kyk waar die probleme lê en werk van daar af.
 

Leer hoe om te leer

Na hierdie training weet kinders wat om te maak met: 

• konsentrasie 
• vrees vir mislukking 
• nuwe lesse 
• beplanning en organisering 
• hoe om huiswerk te doen 
• tyd 
• beraming van inspanning 
• insig gee om hul eie effektiefste manier van leer 
  op die gebied van leervakke, tale en simboliek

IMG_20200915_094915.jpg
IMG_20200915_094857.jpg

Na 2 weke

bottom of page